Featured Posts

<< >>

“My Boerewors” by Prof Grootboom ft Silva (WHOCSOC.com)

“My Boerewors” by Prof Grootboom ft Silva (WHOCSOC.com) So Professor Grootboom has unveiled his Juicy Wors!!! ‘My Boerewors’ by Professor Grootboom and featuring the one and only, guest vocalist and lyrical princess, Silva, has officially been released in anticipation of Professor Grootbooms web series launching the end of August. Based on Grootboom’s recent arrival to [...]

"Hartswater" Robbie Wessels

Spesiaal vir Tommie n lang distansie geskenk! Ek hou baie van hierdie liedjie. Especially for Tommie a long distant gift, I just love this song.

Snotkop at Deuriemikke 2010.mp4

Snotkop on stage at Jacaranda 94.2s Deuriemikke 2010!

Robbie Wessels Stacey en Thysie

Robbie Wessels se nuwe musiekvideo – Stacey en Thysie

Adam Tas – Skilpadtepel

Mobilitate

Adam Tas – Skilpadtepel

Skilpadtepel

Adam Tas

Inleiding

Hy was die baas van ‘n dorperplaas, met die naam van Skilpadtepel.
Maar die reën bly weg, sy skape vrek, hy vat sy vrou na ‘n ander plek.
Hy was die baas van ‘n verlate plaas, met die naam van Skilpadtepel.
In die hartjie van die Boesmanland, waar die son ‘n Christen in die hel in brand.

 Hy bid vir reën mag God hom seën hierdie jaar.

En hy bid vir die Here, wat die Hemel en sy dorpers gemaak het.
En met gebuigde knieë, voor ‘n droë krip gaan staan hy.
Oh …  en hy lag, want dit reën weer op Skilpadtepel.
En sy koring kom, sy Gannatjies blom.
Ja en hy lag, want dit reën weer op Skilpadtepel.
En sy koring kom, sy Gannatjies blom.

Daar op Skilpadtepel.

 Instrumenteel

Storm van Liefde

Storm van Liefde

Hy drink sy Olof Bergh, nou met regte Coke.
Hy braai sy skaap op doringhout.
Sy veld loop geil, die tweeling lam.
Want daar onder op sy plaas staan ‘n oorvol dam.

 Ja en hy lag, want dit reën weer op Skilpadtepel.
En sy koring kom, sy Gannatjies blom.
Oh … en hy lag, want dit reën weer op Skilpadtepel.
En sy koring kom, sy Gannatjies blom.

Oh …  en hy lag, want dit reën weer op Skilpadtepel.
En sy koring kom, sy Gannatjies blom.
Oh … en hy lag, want dit reën weer op Skilpadtepel.
En sy koring kom, sy Gannatjies blom.

Daar op Skilpadtepel.

Musiek, lirieke deur Adam Tas. Uitgewer – Select Musiek

Mantality

“My Boerewors” by Prof Grootboom ft Silva (WHOCSOC.com)

Mobilitate

“My Boerewors” by Prof Grootboom ft Silva (WHOCSOC.com)


So Professor Grootboom has unveiled his Juicy Wors!!!

‘My Boerewors’ by Professor Grootboom and featuring the one and only, guest vocalist and lyrical princess, Silva, has officially been released in anticipation of Professor Grootbooms web series launching the end of August.

Based on Grootboom’s recent arrival to Cape Town, and quest to discover what makes his mother city tick, this promo video should give you a taste (da doom chhhhh!!!) of what’s to come… It’s pretty pretty exciting!!!!

Visit WHOCSOC.com to find out more info about Grootboom’s adventures and what the future holds in store.

Be sure to check out his Facebook Fan Page as well for more trailers, teasers, and photos based on his travels. – www.facebook.com/ProfGrootboom

While you’re at it; follow him on Twitter too… www.twitter.com/ProfGrootboom

Produced by One.Dog.Chicken – www.OneDogChicken.com

Recorded at Red Bull Recording Studios Cape Town

braaiday,braai parody,milkshake,comedy,pop,funny,BBQ,national grootboom,boerewors,silva,professor grootboom,stefanus grootboom,cape town,stefanus,south africa,africa,tongs,lekker,black label,beer,girls,weber,braai day,kelis

Mantality

"Hartswater" Robbie Wessels

Mobilitate

Spesiaal vir Tommie n lang distansie geskenk! Ek hou baie van hierdie liedjie. Especially for Tommie a long distant gift, I just love this song.

Mantality

Snotkop at Deuriemikke 2010.mp4

Mobilitate

Snotkop on stage at Jacaranda 94.2s Deuriemikke 2010!

Mantality

Robbie Wessels Stacey en Thysie

Mobilitate

Robbie Wessels se nuwe musiekvideo – Stacey en Thysie

Mantality

Robbie Wessels – Asseblief My Lief

Mobilitate


Mantality

Robbie Wessels – Asseblief My Lief

Mobilitate


Mantality

MK Studio1 : Snotkop – Parapapa

Mobilitate

Snotkop perform vir ons Parapapa..

Mantality

Sein in Die Hemel – Robbie Wessels

Mobilitate

Die lewe gaan voort…hoe swaar ookal

Mantality

Musiek Sterre – Snotkop.wmv

Mobilitate

Snotkop

Mantality